Art Deco Villa
  • Middelburg

Go Back

Visit Website

Contact Louis De Swart

Grading

Location

  • Smidstraat 14, Middelburg, Oos-Kaap

Languages

  • English
  • Afrikaans

Payment Options

  • Bank Deposit (EFT)

Art Deco Villa

Art Deco Villa
WELKOM IN DIE HARTJIE VAN DIE VALSKAROOSkep asem in die koelte van groot inheemse bome en raak weer jouself in die rustigheid van ons pragtige tuin en ryk voëllewe.Vul jou longe met die geur van bossieveld en wilde kruie wat net die Karoo jou kan bied.
Middelburg Karoo is soos sy naam sê in die hartjie van die Valskaroo.  Omring deur buurdorpe soos Colesberg, Steynsburg, Hofmeyr, Cradock, Graaff Reinet, Nieu-Bethesda, Richmond en Hanover wat almal rondom ‘n radius van 100km strek, is Middelburg die ideale plek waarvandan die hele streek se wonders verken en ontgin kan word.  Dit lê ook presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad wat dit ‘n natuurlike “oorlêplek” maak.
Maak ‘n dag daarvan en besoek Lusernvale, geboorteplaas van die digter G.A. Watermeyer, ook bekend as die “Sneeubergkom se boerseun”, onder die wakende oog van Kompasberg.  Ry ‘n entjie verder en besoek Nieu-Bethesda se bekende Uilhuis, bierbrouery en bokmelkkaasfabriek wat sorg vir toeristevermaak.  Klim op die teerpad na Graaff Reinet, die juweel van die Karoo, en spandeer ‘n middag in die Vallei van Verlatenheid of besigtig die talle museums, kunsgallerye en die wêreldklas Drostdy Hotel vir “high tea”.
Verloor jouself in die geskiedenis van Grootfontein Landboukollege net buite Middelburg, waar die Vorster/Van der Walt museum en pragtig-bewaarde sinkgeboue uit die Tweede Vryheidsoorlog jou herinner dat hierdie op ‘n tyd die grootste militêre basis van die Britse weermag was.

Room / Unit Features

  • Bar Fridge
  • Desk/workspace
  • En Suite Bathroom
  • Kettle & Appropriate Cutlery
  • Kitchen (fully Equipped)
  • Microwave
  • No Smoking In Rooms
  • Private Entrance
  • Tea And Coffee
  • WiFi

On Site Features

  • Child Friendly (all Ages)
  • Garden
  • Housekeeping (daily)
  • Parking (secure)
  • Parking (undercover)
  • Pet Friendly
  • Wheelchair Access